PolitiekPoskantoor blameer Poskantoor nadat uitsettingsbevel nie afgelewer is nie
Vorm B-12 is reeds ingedien om 'n formele klag teen die Poskantoor aanhangig te maak.
satire s.nw. die gebruik van humor, ironie, oordrywing of bespotting om mense se onnoselheid bloot te lê en te kritiseer, veral in die konteks van kontemporêre politiek en ander aktuele kwessies.
PolitiekVorm B-12 is reeds ingedien om 'n formele klag teen die Poskantoor aanhangig te maak.
PolitiekDie redaksie het besluit dat ons nou nie elke keer 'n nuwe artikel gaan skryf as News24 vir AfriForum moet jammer sê nie, so ons hou die berig hier.