LeweMan verloor storielyn van film nadat sy vrou hom heeltyd vra wat nou gebeur het
Veertien vrae in die eerste 45 minute. Teen minuut 63 het hy nie meer geweet in watter land die karakters is nie.
satire s.nw. die gebruik van humor, ironie, oordrywing of bespotting om mense se onnoselheid bloot te lê en te kritiseer, veral in die konteks van kontemporêre politiek en ander aktuele kwessies.